)

Laerskole krieket – Laerskool Stulting

Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 krieketspan het die 12de Februarie in ‘n laerskole krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai krieket gespeel. Juhan Venter was aangewys as die beste kolwer en Aiden Bramwell as die beste bouler.

Stulting het ook die 19de Februarie teen Paul Sauer gespeel. Laerskool Stulting wen met 10 paaltjies. Juhan Venter is aangewys as die kolwer van die dag en Johan van Tonder het 4 paaltjies geneem. Die spangees was iets om te beleef.

Stulting se o/11 krieketspan speel ‘n laerskole krieket wedstryd teen PS. Stulting kolf eerste en teken 125 lopies aan. Franku van Niekerk teken 39 lopies aan. PS word uitgehaal vir 59 lopies. SimonĂ© van der Walt neem 3 vangskote in die veld en neem 1 paaltjie. Franku en SimonĂ© deel speler van die wedstryd toekenning.

Laerskool Stulting het 26 Februarie ‘n naelbyt laerskole krieket wedstryd gespeel teen Pellsrus PrimĂªr. Stulting wen die wedstryd met 2 paaltjies. Stulting se beste kolwers was Johan Swart en Juhan Venter. Die beste bouler was Aiden Bramwell wat 4 paaltjies geneem het.

Stulting se beste o.13 kolwer en bouler teen Laerskool Jeffreysbaai

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal