)
Laerskole krieket – Trio Primêr

Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio Primêr teen St. Andrews School: Trio…

Laerskole Krieket – Laerskool Randhart

Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span…

Laerskole krieket – Laerskool Stulting

Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 krieketspan het die 12de Februarie in ‘n laerskole krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai krieket gespeel. Juhan Venter was aangewys as die beste kolwer…

Laerskole krieket – Laerskool Stulting teen McLachlan

Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o.11 krieket span het in ‘n laerskole krieket wedstryd te staan gekom teen McLachlan. McLachlan het eerste gekolf en teken 71/5 aan. Annika Williams…