)

Laerskole Krieket – Laerskool Randhart

Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket.

Uitslae behaal:

O.10 Span

  • Randhart 169/4 – Orion 67/10
  • Beste kolwers: Arnu Swanepoel 50 lopies, Liam McGeer 61 lopies, Henru Prinsloo 17 lopies
  • Beste boulers: Henru Prinsloo neem 3 paaltjies vir 9 lopies; Bradley van der Vyver 1 paaltjie vir 7 lopies; Kian Lewis 1 paaltjie vir 7 lopies; Liam McGeer 2 paaltjies vir 1 lopie; Arno Swanepoel 1 paaltjie vir 5 lopies
  • Laerskool Randhart wen met 102 lopies.

O.11 Span

  • Randhart 146/9 – Orion 145/5
  • Beste kolwers: Jason Connoway 86 lopies; Francois Kruger 15 lopies; Tyron Kinghorn 13 lopies
  • Beste boulers: Jason Connoway 2 paaltjies vir 23 lopies; Luan Venter 1 paaltjie vir 14 lopies
  • Laerskool Randhart wen met 1 paaltjie.

1ste Span

  • Randhart 141/1 – Orion: 137/6
  • Beste kolwers: Benjamen Duvenage 55 lopies nie uit nie; Jaco van Staden 57 lopies nie uit nie; Declan Lategan 15 lopies
  • Beste boulers: MJ Moller 1 paaltjie vir 14 lopies; Jaco van Staden 1 paaltjie vir 16 lopies; Declan Lategan 1 paaltjie vir 22 lopies; Benjamen Duvenage 1 paaltjie vir 25 lopies; Lihan van Rooyen 1 paaltjie vir 26 lopies
  • Laerskool Randhart wen met 9 paaltjies.

2de Span

  • Randhart 184/4 – Orion 87/10
  • Beste kolwers: Dewet Schutte 54 lopies nie uit nie; Andries du Toit 44 lopies; Franco Fourie 18 lopies; Ruben van den Berg 17 lopies; Aiden van der Watt 15 lopies nie uit nie
  • Beste boulers: Andries du Toit 4 paaltjies vir 10 lopies; Wean Nienaber 3 paaltjies vir 9 lopies; Quen Smith 1 paaltjie vir 17 lopies; Jordan van Vuuren 1 paaltjie vir 13 lopies
  • Vangskote: Anthony van Rooyen 4
  • Laerskool Randhart wen met 97 lopies.

O.9B Span

  • Randhart 70/9 – Unika 71/4
  • Beste kolwer: Lian Oliver 27 lopies nie uit nie
  • Beste boulers: Ruben Johnstone 1 paaltjie vir 13 lopies; Emile Steenkamp 1 paaltjie vir 14 lopies; John-Daniel Blignaut 1 paaltjie vir 16 lopies
  • Laerskool Randhart verloor met 6 paaltjies.

O.8 Span

  • Randhart 98/7 – Unika 187/6
  • Beste kolwers: Josh Hawkins 19 lopies; Nian Erasmus 12 lopies; Wian Swanepoel 10 lopies nie uit nie
  • Beste boulers: Marnus Basson 2 paaltjies vir 6 lopies; Nian Erasmus 2 paaltjies vir 45 lopies; Dietrich Brauns 1 paaltjie vir 33 lopies; Jeanru Pretorius 1 paaltjie vir 16 lopies
  • Laerskool Randhart verloor met 89 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://randhartlaer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal