)

Laerskole krieket – Laerskool Stulting teen McLachlan

Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o.11 krieket span het in ‘n laerskole krieket wedstryd te staan gekom teen McLachlan. McLachlan het eerste gekolf en teken 71/5 aan. Annika Williams van Laerskool Stulting het 3 paaltjies platgetrek. Stulting kolf baie goed en behaal die teiken in hul 13de beurt. Franku van Niekerk was Laerskool Stulting se beste kolwer met 26 lopies.

Stulting wen die wedstryd met 8 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal