Boogskiet. Chevahn Haasbroek, Graad 11 leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan ‘n boogskiet kompetisie deelgeneem. Sy het skitterend gevaar en die volgende plekke behaal:
- Graad 11 algeheel 1ste
- Hoërskool dogters 1ste
- Kompetisie algeheel 2de (punte 281 uit 300)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf