Skole hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek aan verskeie skole hokkie wedstryde in Pretoria deelgeneem. Om 11 uit die 12 wedstryde koning te kraai maak die skool opgewonde vir die res van die hokkiesiesoen!
Uitslae:
- O.19 1ste span vs Hoërskool Waterkloof se 1ste span: Grey wen 1-0
- O.19 1ste span vs Hoërskool Menlopark se 1ste span: Grey wen 3-0
- O.19 Chillies vs Menlopark 2de span: Grey wen 4-0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s: Marnus Van Wyk