)
School Boy Hockey – Grey College’s outstanding results

School Boy Hockey. Congratulations to Grey College’s U.16A hockey team for their outstanding participation in the Nomad School Boy Hockey Festivals during the holidays. Your skill, determination, and teamwork shone…

Skole hokkie – Hoërskool Sentraal

Skole hokkie. Baie geluk aan Christopher van Vuuren, hokkiespeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat op 17 Mei sy sewentigste hokkie-wedstryd vir die Blokke gespeel het. Hokkiespelers wat op 17…

Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers White Rhinos

Skole Hokkie. 𝑩𝒆𝒉𝒊𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒐𝒖𝒓𝒔 𝒐𝒇 𝒑𝒓𝒂𝒄𝒕𝒊𝒄𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒄𝒐𝒂𝒄𝒉𝒆𝒔 𝒘𝒉𝒐 𝒑𝒖𝒔𝒉𝒆𝒅 𝒚𝒐𝒖, 𝒕𝒉𝒆𝒓𝒆 𝒊𝒔 𝒂 𝒃𝒐𝒚 𝒘𝒉𝒐 𝒇𝒆𝒍𝒍 𝒊𝒏 𝒍𝒐𝒗𝒆 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝒕𝒉𝒆 𝒈𝒂𝒎𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒏𝒆𝒗𝒆𝒓 𝒍𝒐𝒐𝒌𝒆𝒅 𝒃𝒂𝒄𝒌.…

Skole Hokkie – Grey College teen Die Hoërskool Menlopark

Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Menlopark se spanne gespeel. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s: Marlize Photography

Skole hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skole hokkie. Foto: Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul dogters 1ste-hokkiespan aangekondig: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf

Skole hokkie – Hoërskool Standerton

Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van Hoërskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by…

Skole Hokkie – Hoërskool Trio

Skole Hokkie. Kaylie Steyl, Graad 10 leerder van Hoërskool Trio, het tydens die Nasionale o.14 hokkie-toernooi as skeidsregter opgetree. Daarmee het sy haar Vlak 1 gradering ontvang. Kaylie het ook…

Skole Hokkie – Paul Roos Gymnasium

Skole Hokkie. Paul Roos Gimnasium se hokkiespanne het vyftien skole hokkie wedstryde teen Hoërskool Wynberg gespeel. Paul Roos het 15 wedstryde teen Wynberg gespeel waarvan Paul Roos 88 doele teenoor…

Skole Hokkie – Primêre Skool Naudeville

Skole Hokkie. Primêre Skool Naudeville leerder, Kaydene Keyser, is ingesluit in die Noord-Vrystaat o.13A hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Skole hokkie – Grey Kollege kraai koning

Skole hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek aan verskeie skole hokkie wedstryde in Pretoria deelgeneem. Om 11 uit die 12 wedstryde koning te kraai maak die skool…

Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers vs Pretoria Boys High

Skole Hokkie. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se White Rhino’s Eerste Hokkiespan het hul liga afgesluit met ‘n 2 -1 wen teen Pretoria Boys High School. Die 0/14 en 0/16-spanne het…

Skole Hokkie – Hoërskool Fichardtpark vs Grey Kollege

Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se Eerste Hokkiespan het geskiedenis gemaak in skole hokkie deur Grey Kollege se Eerste Hokkiespan met 3 – 2 te wen. Die oorwinning is moontlik gemaak…

Skole Hokkie – Hoërskool Paarl Gimnasium

Skole Hokkie. Hoërskool Paarl Gimnasium se seuns- en dogters hokkiespanne het teen verskeie skole kragte gemeet in skole hokkie toernooie. Uitslae behaal: 14A dogters Somerset College Toernooi 14A seuns Somerset…