Skole hokkie. Baie geluk aan Christopher van Vuuren, hokkiespeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat op 17 Mei sy sewentigste hokkie-wedstryd vir die Blokke gespeel het.
Hokkiespelers wat op 17 Mei hul vyftigste wedstryd vir die Blokke gespeel het:
- Neil Möller
- Willem van Staden
- Christiaan van Aardt
- Heinrich Lintvelt
- Leané Botha
- Coach Reinhart van Jaarsveld het ook sy vyftigste wedstrydas afrigter gevier.


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor











