)

Skole hokkie – Hoërskool Standerton

Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van Hoërskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by verskillende toernooie as skeidsregters gedurende die vakansie.

  • Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen: Hierdie leerders het aan die O/13 streekstoernooi in Tzaneen deelgeneem. Juané Stuart is gekies om die finaal van die toernooi te skeidsreg!
  • Mnr. Shawn Potgieter het aan die O/16 streeks toernooi in Nelspruit deelgeneem. Mnr. Shawn is gekies om die 3de en 4de plek van die toernooi te skeidsreg.
  • Mnr. Louwrens Koekemoer het aan die O/16 en O/18 streekstoernooi, wat gehou is by Michael House (KZN), deelgeneem. Mnr. Louwrens is gekies om die semi-finaal asook 3de en 4de plek van die O/16 toernooi te skeidsreg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://shsbakgat.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal