Lekwa West Circuit Excellence – Hoërskool Standerton
Lekwa West Circuit Excellence. Hoërskool Standerton se onderwysers is vereer tydens Lekwa West Circuit Excellence Award met die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat uitslae. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.shsbakgat.co.za/ Foto verskaf
Sedibeng Judo Toernooi – Hoërskool Standerton
Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, Sjarné Steyl, Banele Dhlamini,…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Skole hokkie – Hoërskool Standerton
Skole hokkie. Drie leerders, Marlize Rautenbach, Juané Stuart en Ethan van der Westhuizen, en twee onderwysers, Mnr. Shawn Potgieter en Mnr. Louwrens Koekemoer, van Hoërskool Standerton het Mpumalanga verteenwoordig by…
Wintersport – Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Standerton
Wintersport. Hoërskool Piet Retief se wintersport spanne, netbal, hokkie en rugby, het die naweek teen Hoërskool Standerton gespeel. Die volgende leerders is as spelers van die wedstryde aangewys: Netbal /…
Seunshokkie liga – Hoërskool Ermelo suksesvol
Seunshokkie liga. Op Woensdag, 6 Maart, het Hoërskool Ermelo se seunshokkie liga begin. EHS se eerste teenstanders was Hoërskool Standerton. Ongelukkig het die o.16-span 1 – 5 teen Standerton vasgeval.…












