Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, Sjarné Steyl, Banele Dhlamini, Morné Benade en Tristan Da Cunha ek uitstekend presteer.
- Sjarné Steyl: behaal goud en ontvang ook haar provinsiale kleure
- Banele Dhlamini: behaal goud
- Morné Benade: behaal goud
- Tristan Da Cunha: behaal silwer


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










