)
Sedibeng Judo Toernooi – Hoërskool Standerton

Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, Sjarné Steyl, Banele Dhlamini,…