Vrystaat Mini Master Tennistoernooi. Emmerike van Niekerk, leerder van Primêre Skool Fichardtpark het ‘n vierde plek in die dogters o/12 afdeling by die Vrystaat Mini Master Tennistoernooi behaal.
Die Vrystaat Mini Master tennistoernooi is in Bloemfontein aangebied op 1 en 2 November.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









