Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Menlopark se spanne gespeel.
Uitslae:
- Grey o19A wen 3-1 teen Menlopark o.19A
- Grey o.19 Chillies wen 5-0
- Grey o.16A wen 1-0
- Grey o.16B wen 8-0
- Grey o.14A speel gelykop 1-1
- Grey o.14B wen 7-0



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s: Marlize Photography
Become a Sponsor








