
Interhuis Atletiek. Met Laerskool Stulting, Humansdorp, se Interhuis Atletiek byeenkoms het ‘n aantal atlete baie goed presteer.
Atlete wat aan die meeste items deelgeneem het, asook die leerders wat rekords opgestel het, is beloon.
Prestasies behaal:
Deelname aan die meeste items per ouderdomsgroep:
D o.10
- Leani Knoesen ( 6 items)
- Lienke Wait (6 items)
D o.11
- Marli Basson (6 items)
D o.12
- Simoné van der Walt (10 items)
- Lika Vermaak (10 items)
Do.13
- Hanna Ferreira (9 items)
S o.10
- Pieter Swart (7 items)
S o.11
- Dewald Duvenage (6 items)
- Chaiden May (6 items)
So.12
- Davidko Siemens (7 items)
S o.13
- Johan Swart (9 items)
Rekords behaal:
- Jake Knezovich [S o/10 1200m – 4,33,89s]
- Handré Rose [S o/10 Gewigstoot – 8,33m]
- Simoné van der Walt (D o/12 Spiesgooi – 27,17m)
- Victor Ludorum: Johan van Tonder
- Victrix Ludorum: Simoné van der Walt
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor