)
Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting

Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 19 en 20 Januarie 2026 hul jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Hierdie Interhuis atletiek is ‘n hoogtepunt op die skoolkalender wat vanjaar weer talent,…

Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete presteer

Interhuis Atletiek. Met Laerskool Stulting, Humansdorp, se Interhuis Atletiek byeenkoms het ‘n aantal atlete baie goed presteer. Atlete wat aan die meeste items deelgeneem het, asook die leerders wat rekords…