)

Groot skool opgewondenheid – Laerskool Stulting

Groot skool opgewondenheid – Laerskool Stulting, Humansdorp se graad 1’s, sowel as graad R leerders het baie uitgesien na die eerste dag van die groot skool. By Laerskool Stulting was daar beslis geen tekort aan opgewondenheid nie.

Die naweek voor die tyd is daar behoorlik geskarrel om tassies, skoolklere, potlode ens. vir die eerste dag van skool gereed te kry. Hulle kon nie wag om met skool te begin nie. Met blink skoolskoene en opgewondenheid vir die Groot skool, kon hulle uiteindelik hul eerste tree van hul skoolloopbaan in die gange van Stulting gegee.

Die juffrouens was net so opgewonde om die nuwe maatjies in Gr. 1, sowel as in Gr. R te verwelkom.

Groot skool opgewondenheid - Laerskool Stulting

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal