Grand Prix – Leerder van Stulting wen TSA toernooi
Grand Prix – Saskia van Loggerenberg van laerskool Stulting het deelgeneem aan die dogters 0/10 TSA toernooi. Die Grand Prixis is gehou in Port Elizabeth. Saskia is in Graad 3…
Laerskool Stulting Mini-netbaltoernooi
Juffrou Shené saam met haar o/8 netbalspan na ‘n heerlike wedstryd. Laerskool Stulting van Humansdorp se  o/7, o/8 en o/9 netbalspanne het verlede week by Primêre Skool Graslaagte aan ‘n…








