Grand Prix – Saskia van Loggerenberg van laerskool Stulting het deelgeneem aan die dogters 0/10 TSA toernooi.
Die Grand Prixis is gehou in Port Elizabeth. Saskia is in Graad 3 en sy wen die 0/10 Grand Prix 0/10 dogters TSA toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien