Gamtoos Hengelklub. Â NC Terblanche van Laerskool Stulting het die naweek aan die Gamtoos Hengelklub kompetisie deelgeneem.
Hy het uitstekend gevaar tydens die Gamtoos Hengelklub kompetisie.
NC behaal eerste plek in die junior-afdeling met die grootste eetbare vis.
Meer skolenuus:Â Â https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








