Cyber Squad – Die kodering- en robotikaspan van Laerskool Stulting, Humansdorp het sesde in die land geëindig uit 132 spanne.
Hulle gaan op13 September in Johannesburg deelneem aan die SA kompetisie.
Hou die Stulting Cyber Squad dop!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








