Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners:
- Johan Bekker
- Diaan van Brakel
- Adriaan du Toit
- Johandré du Plessis
- Brendon Dicks
- Hanno van Jaarsveld
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










