)
Raadvoorsitters 2026 – Primêre Skool Naudeville kwartaal een

Raadvoorsitters 2026. Primêre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul…

Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…

Skaak Sirkelwenners – Primêre Skool Naudeville

Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf