Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21 September by HTS in Welkom.
- Adriaan du Toit – Graad 6
- Keaton Neuhoff – Graad 2
- Eugene Smith – Graad 3
- Brendon Dicks – Graad 5
- Johandré du Plessis – Graad 4
- Johan Bekker – Graad 6
- Diaan van Brakel – Graad 6
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/









