Dance Eisteddfod 2024. Ané Joubert, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op 16 en 17 Augustus 2024 in Bloemfontein.
Ané het as volg presteer:
- Hip Hop Solo – Goud
- Tap Solo – Silwer
- Contemporary Solo – Silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










