Limpopo Amateur Dansfees – Merensky Landbou Akademie
Limpopo Amateur Dansfees – Leerders van Merensky Landbou Akademie het die verhoog behoorlik laat gons tydens die jaarlikse Limpopo Amateur Dansfees (LADF). Dit het op 25 en 26 Julie 2025…
Dance Eisteddfod 2024 – Hoërskool SPS Brandfort
Dance Eisteddfod 2024. Ané Joubert, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op…
Kaapstad Eisteddfod – Hoërskool Bredasdorp
Kaapstad Eisteddfod. Verskeie Hip Hop-dansers van Hoërskool Bredasdorp, het 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Hulle is lede van die Just Dance skool. Die dansers het puik presteer en…
Talent Africa Nationals – Jamey-Leigh Prinsloo presteer in dans
Talent Africa Nationals. Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre skool Naudéville in Welkom was deel van die Vrystaatspan. Jamey-Leigh het deelgeneem aan die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot 24 Oktober. In…
Leerder van Hoërskool Langenhoven presteer in “hip hop”
Melissa Odendaal, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven en talentvolle danser, het haar “hop hop” tegniese kampioenskappe met ‘n silwermedalje geslaag. Die Dasse is trots op jou, Melissa!











