Talent Africa Nationals. Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre skool Naudéville in Welkom was deel van die Vrystaatspan. Jamey-Leigh het deelgeneem aan die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot 24 Oktober.
In die Talent Africa Nationals behaal sy die volgende toekennings vir dans: Solo Hip Hop 1 – Goud. Goud vir Solo Hip Hop 2. Solo Contemporary – Goud. Duet Open – Goud. Hip Hop Groep – Silwer. Contemporary Groep 1 – Goud. Contemporary Groep 2 – Goud.
Sy kwalifiseer vir Stars of the Universe wat in Desember plaasvind.
Baie geluk!!
Naudies is baie trots op jou!!
Lees meer oor Primêre Skool Naudeville: