)
SA Country & Western Dancing – HoĆ«rskool Witteberg skitter

SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…

DTMA Danskompetisie – Laerskool Naudeville

Foto: Agter: Lindi Dannhauser, Taylor Hitge, Micah de Bruyn, Eva van der Merwe, Anzel Barnard, Lienke van Rooyen en Chelsea Joubert. Middel: Mihandri van der Linde, Kaylee Stiglingh, Khloe Beket,…

Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Ultimate Summer Championship – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is trots op een van hul eie sterre. Carla Smit het uitstaande prestasies in haar dans behaal. Sy het deelgeneem die Ultimate Summer…

World Lyrical Dance Federation – HoĆ«rskool Wesvalia skitter

World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. HoĆ«rskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…

International Championships – PrimĆŖre Skool Naudeville

International Championships – PrimĆŖre Naudeville is ongelooflik trots op Leah Blignaut wat onlangs haar talent en harde werk op die wĆŖreldverhoog bewys het. Sy het opgetree by die D.T.M.A Galaxy…

Sporterkennings – Laerskool Durbanville leerders blink uit

Sporterkennings – Die afgelope seisoen was vol sporterkennings vir die leerders van Laerskool Durbanville. Glans en prestasies was deel van die sporterkennings van leerders. Van swembad tot dansvloer en selfs…

Sportprestasies – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter op sportgebied

Sportprestasies. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Sportprestasies. Driekamp Dian Lotriet: Na afloop van die liga wat op 10 Januarie plaasgevind het, is Dian Lotriet gekies vir die Vrystaatse Driekampspan. Hy sal…

C.H.A.D. Dansskool – HoĆ«rskool SPS Brandfort leerder presteer

C.H.A.D. Dansskool. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier talent en prestasie! šŸŽ‰ Baie geluk aan ElbĆ© Pienaar, ’n leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, wat tydens die prysuitdeling by C.H.A.D. Dansskool uitmuntende erkenning…

UDC Grand Championship – HoĆ«rskool Strand uitermate trots

UDC Grand Championship. HoĆ«rskool Strand vier ’n danssensasie! šŸŽ‰ Mieke Carr van HoĆ«rskool Strand dans die wĆŖreld aan haar voete! Met ’n hart vol passie en voete wat stories vertel,…

DTMA SA Nasionale Danskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville

DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle…

DanceStar World Dance Master – HoĆ«rskool Strand

DanceStar World Dance Master. Mieke Carr – ‘n Ster op die WĆŖreldverhoog Mieke Carr, leerder van HoĆ«rskool Strand, het die wĆŖreld laat beweeg met haar ongelooflike talent en toewyding aan…

World Lyrical Dance – HoĆ«rskool Wesvalia

World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur HoĆ«rskool Wesvalia! Drie Dansers van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…

Dansende Kampioen-Dogters – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wĆŖreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – HoĆ«rskool Piet Retief

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. HoĆ«rskool Piet Retief vier ZanĆ© Potgieter se dans-sukses. HoĆ«rskool Piet Retief is uitermate trots om ZanĆ© Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…

SA Country Western Dans – HoĆ«rskool Goudveld

SA Country Western Dans. Nigella Siebert verteenwoordig Suid-Afrika op wĆŖreldverhoog. HoĆ«rskool Goudveld se Graad 11-leerder, Nigella Siebert, is ā€˜n buitengewone talentvolle danser in die SA Country Western Dans (SACWD) het…

DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer

DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring…

South African Dance Championship – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

South African Dance Championship. SkylĆ©-Anne Janse van Rensburg, leerder van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer: Skyle-Anne het…

Disco Dance WĆŖreldkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Disco Dance WĆŖreldkampioenskap. Twee leerders van PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance WĆŖreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle…

SA Danskampioenskappe – HoĆ«rskool Eldoraigne

SA Danskampioenskappe. ChanĆ© Smalberger, leerder van HoĆ«rskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep…

MDDK Musiekafdeling – HS Merensky

MDDK-musiekafdeling. ā€˜n Staande applous vir me. Ingrid Linde, tutor by die MDDK Musiekafdeling. Die week van 12 tot 14 September was ‘n uitsonderlike tyd vir die MDDK-musiekafdeling. Klavier- en vioolstudente,…

Dance Star World Masters – HoĆ«rskool Strand

Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart, RochellĀ Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van HoĆ«rskool Strand, Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart,…

Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap – Oranje Meisieskool

Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap. Vyf leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje was die afgelope vakansie by die Freestyle WĆŖreldkampioenskap in Engeland in aksie en almal het ook puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Lyndans WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio

Lyndans WĆŖreldkampioenskappe. Samantha Mynhardt, Graad 11 leerder van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het deelgeneem aan die Lyndans WĆŖreldkampioenskappe in Barcelona (Spanje). Samantha het in vyf verskillende afdelings deelgeneem. Sy het…

Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit

Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…

Oranje se Sportjaar – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitterend in 2023

Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word HoĆ«r Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies. ’n Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies.…

Vrystaat Dans – BVHS leerders presteer uitsonderlik

Vrystaat Dans. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het op 12 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans in Welkom. Die dansers het uitsonderlike presatasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf

Talent Africa Nationals – Jamey-Leigh Prinsloo presteer in dans

Talent Africa Nationals. Jamey-Leigh Prinsloo van PrimĆŖre skool NaudĆ©ville in Welkom was deel van die Vrystaatspan. Jamey-Leigh het deelgeneem aan die Talent Africa Nationals vanaf 22 tot 24 Oktober. In…

Dassie vaar goed in dans

Lichelle Joubert, ā€˜n graad 12-leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, het op 7 Julie te Windhoek, NamibiĆ« aan ā€˜n Internasionale solo-danskampioenskappe deelgeneem en mooi presteer. Lichelle het deelgeneem in die…

Nellies-leerders presteer Nasionaal – #Dans

MickĆ© Botes van Laerskool Nelspruit, het die naweek ā€˜n ranglys kompetisie gedans in Johannesburg. Sy het ‘n

Monnas Dansgroep

Monnas se dansgroep wat onlangs aan die Hip Hop solo’s deelgeneem het.