Vrystaat Dans. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 12 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans in Welkom. Die dansers het uitsonderlike presatasies behaal:
- Khabiso Motloung: Ballet (Silver), Modern (Silver), Tap (Silver), Hip Hop (Silver), Musical Theatre (Silver)
- Ané van Zyl: Modern (Silver), Musical Theatre (Brons)
- Oratilwe Mohlahoe: Musical Theatre (Brons)
- Vida Strydom: Musical Theatre (Silver)
- Mia Peacock: Musical Theatre (Brons)
- Akhona Mabe: Hip Hop (Brons)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf