ATKV-Redenaars. Die semifinale van die ATKV-Redenaars het die afgelope naweek by Hoërskool Framesby in Gqeberha plaasgevind.
Die volgende leerders het deurgedring om deel te neem:
- Kelsey Justus
- Mia Mengel
- Laurika Rossouw
- Moné Brink
- Kiara du Toit
- Carli Dippenaar
- Xaney Janse van Rensburg
- Juanné de Wet
- Kayla Vreken
- Hendré van Heerden
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf