SA Gewigoptel. Tiaan Blom, leerder van Hoƫrskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SA Gewigoptel kampioenskappe deelgeneem. Tiaan het vier Suid-Afrikaanse rekords verbeter en ook algeheel eerste plek behaal in sy afdeling.
SA Weightlifting. Tiaan Blom, learner of Fichardt Park High School in Bloemfontein, competed at the SA Weightlifting Championships. Tiaan broke four South African records and also took first place overall in his division.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied