Noord-Vrystaat Hokkie. ‘n Groot totaal van 34 hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkie spanne ingesluit.
Die Wittebergers in spanne ingesluit:
Meisies o.14 A
- Okuhle Zulu
Meisies o/14 B
- Rhone Naude
- Lisa Swart
- Isabelle Koch
- Bohlokwa Maitse
Meisies 16A/B
- Sebebatso Tshabalala
- Tumi Mosikili
- Thato Mofokeng
- Juane Loubser
- Hlali Mabuya
- Amy Kotze
- Arne Maritz
- Oratilwe Mhlambe
Meisies 18A/B
- Ané Beneke
- Hope Mabe
- Bongi Radebe
- Ivé van der Westhuizen
- June Lombard
Seuns o/14 B
- Tshepo Moapeshesone
Seuns o/16A
- Olerato Mosima
Seuns o/16B
- Lehakoe Malinga
- Wikus Lombard
- Ruan Lombaard
Seuns o/18A
- Aldu Lombaard
- Ntando Vilakazi
Seuns o/18B
- Kananelo Thinyane
- Jurrie Wessels
Rhino span Senior span:
- Petra Steinman
- Ilne Myburg
Junior span:
- Sue-lise Grobler
- Nica bester
- Sumari Eksteen
- Carli Strauss
- Dinique van Aardt
- Zané Wessels
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf