SA Gewigoptel – Tiaan Blom verbeter SA rekords
SA Gewigoptel. Tiaan Blom, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die SA Gewigoptel kampioenskappe deelgeneem. Tiaan het vier Suid-Afrikaanse rekords verbeter en ook algeheel eerste plek behaal in…








