)

DTMA SA Nasionale Danskompetisie – Primêre Skool Naudeville

DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Elke deelnemer het RSA kleure verwerf! Wat ’n ongelooflike prestasie — Naudies is trots op julle!💃🕺

🌟 Individuele en Groep Prestasies

Elandri Claassen

  • Ballet Junior Groep – Valse de Bonheur: 86.6%
  • Kontemporêr Senior Groep – Lights: 88.6%

Zianique van Eck

  • Ballet Solo: 85% – 2de plek
  • Kontemporêr Senior Groep – Lights: 88.6%
  • Ballet Junior Groep – Valse de Bonheur: 86.6%

Taylor Hitge

  • Ballet Solo: 85.1% – 3de plek
  • Musiekteater Trio Junior – One Short Day: 86.8%
  • Kontemporêr Trio Junior – Over the Rainbow: 86.8%
  • Ballet Petite Groep Beginners – A Day at the Races: 88.3% – Beste Algeheel in Kategorie

Ruanique van Eck

  • Ballet Solo: 88% – 2de plek
  • Kontemporêr Petite Groep Beginners – A Thousand Years: 88.7%

Chelsea Joubert

  • Hip Hop: 86.5%
  • Jazz: 85%

Anandi Jacobs

  • Akro: 85%
  • Liries: 86%

Leah Blignaut

  • Hip Hop: 87%
  • Hip Hop – 3de plek vir ouderdomsgroep 7–9 jaar

🎖️ Naudies het met styl, passie en vasberadenheid gedans — en dit het gewys!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal