)

Disco Dance Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Disco Dance Wêreldkampioenskap. Twee leerders van Primêre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance Wêreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle het Suid-Afrika verteenwoordig waar 98 dansers van 23 lande oor die wêreld in hulle kategorieë gekompeteer het.

Hierdie twee dansers van Oranje het soos volg presteer:

Denise Breytenbach

  • 12 Jaar en jonger World Championship Disco Slowdance, 42ste
  • 12 Jaar en jonger World Championship Disco Solo Female, 78ste

Letitia de Smidt

  • 13 tot 14 jaar Junior 1 World Disco Freestyle Female, 5de
  • 13 tot 14 jaar Junior 1 World Disco Slowdance Mixed, 31ste
  • 13 tot 14 jaar Junior 2 World Disco Slowdance Mixed, 69ste
Denise Breytenbach

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal