)
Dansende Kampioen-Dogters – Hoër Meisieskool Oranje

Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wêreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…

Disco Dance Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Disco Dance Wêreldkampioenskap. Twee leerders van Primêre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance Wêreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle…

SA Gimnastiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s verskaf

SA Gimnastiek Kampioenskappe – Oranje Primêr leerder skitter

SA Gimnastiek Kampioenskappe. Primêre Meisieskool Oranje leerder, Letitia De Smidt, het 3 Oktober aan die SA Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem in Pretoria. Sy behaal die volgende prestasies: 1ste plek vir balk…