SA Gimnastiekkampioenskap. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het aan die SA Gimnastiekkampioenskap deelgeneem.
Prestasies behaal:
- Mieke Naude: Artisties, Vlak 5 Algeheel 3de
- Letitia de Smidt: Artisties, Vlak 7 Algeheel 4de
- Adriana Burger: Artisties, Vlak 6 Algeheel 17de
- Dinette van Niekerk: Artisties,Vlak 5 Algeheel 41ste
- Dominique Kordom: Dubbel-mini, Vlak 6 Algeheel 6de; Euro trampolien, Vlak 5 Algeheel 6de; Artisties, Vlak 4 Algeheel 31ste.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








