)
Africa Dance Championships – Primêre Meisieskool Oranje blink uit

Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, Primêre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne…

Disco Dance Wêreldkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Disco Dance Wêreldkampioenskap. Twee leerders van Primêre Meisieskool Oranje, Denise Breytenbach en Letitia de Smidt, het vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance Wêreldkampioenskap in Duitsland deelgeneem. Hulle…