)

Africa Dance Championships – Primêre Meisieskool Oranje blink uit

Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, Primêre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne verteenwoordig, haar Protea-klere verwerf en is as wêreldkampioen gekroon as lid van ’n formasiegroep!

Grodzisk Mazowiecki, Pole | 19–21 Junie 2025

  • IDO Disco Wêreldkampioenskap (12 jaar en jonger): 83ste
  • IDO Disco Slowdance Wêreldkampioenskap (12 jaar en jonger): 69ste

Winter Gardens, Blackpool, Engeland | 27–29 Junie 2025

  • Kampioenskap Freestyle Formation Adults: 1ste 🏆
  • Wêreldkampioenskap Slowdance (12 jaar en jonger): 24ste
  • Wêreldkampioenskap Freestyle (12 jaar en jonger): 21ste

IDO African Championship | Sun City | 3 Julie 2025

  • Disco Dance Duo (12 jaar en jonger): 1ste
  • Disco Slowdance Mixed (12 jaar en jonger): 3de
  • Disco Dance Solo (12 jaar en jonger): 4de
  • Street Dance Show Duet (12 jaar en jonger): 5de
  • Hip Hop Duet (12 jaar en jonger): 15de

Baie geluk, Denise, met jou indrukwekkende uitslae en buitengewone prestasies! Jou harde werk, talent en toewyding is inspirerend. 🇿🇦

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal