)

International Championships – Primêre Skool Naudeville

International Championships – Primêre Naudeville is ongelooflik trots op Leah Blignaut wat onlangs haar talent en harde werk op die wêreldverhoog bewys het. Sy het opgetree by die D.T.M.A Galaxy of the Ocean International Championships. Dit het op die MCS Opera-boot plaasgevind van 16 tot 19 Maart. Leah het eenvoudig die gehoor en beoordelaars bekoor.

Sy behaal 1ste plek in al drie haar danse vir meisies 8–10. Sy word ook aangewys as die junior wenner in elke afdeling waaraan sy deelgeneem het. Leah verwerf internasionale kleure in die “International Championships” in al haar solo’s as volg:

  • Open solo – 89.3%
  • Hip Hop solo – 88.9%
  • Character solo – 92.2%

Die hoogtepunt was toe sy ’n spesiale toekenning ontvang het vir haar unieke Lion King karakterdans. Met passie, energie en ’n vonk van vermaak het sy die verhoog laat lewe kry en die beoordelaars se harte gewen.

Baie geluk, Leah! Jy is ’n ware ster en ’n inspirasie vir jou skool en gemeenskap!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal