Heart Health

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – Hoërskool Piet Retief

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. Hoërskool Piet Retief vier Zané Potgieter se dans-sukses.

Hoërskool Piet Retief is uitermate trots om Zané Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21 en 22 Mei het Zané deelgeneem aan die Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans, waar haar harde werk, fokus en toewyding duidelik sigbaar was.

Sy het nie net daarin geslaag om haar Distrik-kleure te verwerf nie, maar het ook vir die Nasionale-vlak kompetisie gekwalifiseer — ‘n indrukwekkende mylpaal vir enige danser. Haar uitsonderlike prestasie van 9.15 in die Vlak 5-afdeling het haar ’n welverdiende derde plek besorg.

Om vir die Nasionale Rondtes te kwalifiseer is ’n besonderse prestasie op sigself. Die feit dat Zané ook Distrik-kleure verwerf het, bevestig haar buitengewone talent en deursettingsvermoë.

Hoërskool Piet Retief is trots op jou, Zané – mag jou passie vir dans jou nog ver bring!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsprweb.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA. 🏆St Benedict’s College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. “The Other Side of the House” Dominates South Africa’s Premier High School Theatre Festival 🎭 What…

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Leave a Reply

You Missed

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege