O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief
O.16A Rugbyspan – Hoërskool Piet Retief is baie trots op hul o/16A rugbyspan wat geskiedenis gemaak het! Hulle is nou amptelik as die 29ste beste rugbyspan in die land erken!…
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – Hoërskool Piet Retief
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. Hoërskool Piet Retief vier Zané Potgieter se dans-sukses. Hoërskool Piet Retief is uitermate trots om Zané Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…
Kettieskiet – Hoërskool Piet Retief
Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens. Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025,…
Gert Sibande Streek Gholf – Hoërskool Piet Retief
Gert Sibande Streek Gholf. Hoërskool Piet Retief se formidabele gholfspan het deelgeneem aan die Gert Sibande Streek Gholf liga, te Piet Retief. Uitslae behaal: Dit was die eerste rondte van…
MPU XCO Fietsry Liga – Hoërskool Piet Retief
MPU XCO Fietsry Liga. Na afloop van die TWK Mpumalanga Skole XCO-liga het Hoërskool Piet Retief trots weggestap as vierde in die provinsie. Dertien van HPR se fietsryers spog met…
Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan – Hoërskool Piet Retief
Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan. Drie leerders van Hoërskool Piet Retief, Megan Filter, Kyla Oosthuizen en Kylie Lerm gaan die Mpumalanga Provinsiale Fietsryspan verteenwoordig die 21ste en 22ste September te Hoërskool Wagpos.…
Uitvoerende Raad – Hoërskool Piet Retief
Uitvoerende Raad. Hoërskool Piet Retief het hul Hoofleiers en Uitvoerende Raad vir 2025 aangekondig. Gedurende ‘n prestige geleentheid is die nuwe Uitvoerende Raad van Hoërskool Piet Retief ingesweer en die…
EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene
EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…
TWK Skole Fietsry Liga – Hoërskool Piet Retief
TWK Skole Fietsry Liga. Hoërskool Piet Retief se fietsryers het weereens hul staal gewys te Secunda tydens die 3de been van die TWK skole fietsry liga. Die wedren het Vrydag,…
Interprovinsiale XCO – Hoërskool Piet Retief
Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel…
Mpumalanga Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Piet Retief
Mpumalanga Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Piet Retief atlete het aan die Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deelgeneem en het puik presteer. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsprweb.com/ Foto’s verskaf
Wintersport – Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Standerton
Wintersport. Hoërskool Piet Retief se wintersport spanne, netbal, hokkie en rugby, het die naweek teen Hoërskool Standerton gespeel. Die volgende leerders is as spelers van die wedstryde aangewys: Netbal /…
Uitvoerende Raad 2024 – Hoërskool Piet Retief
Uitvoerende Raad 2024. Hoërskool Piet Retief het hul Uitvoerende Raad 2024 bekend gemaak. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsprweb.com/ Photo’s supplied
Provinsiale Landsdienskamp – Hoërskool Piet Retief
Provinsiale Landsdienskamp. Vyf leerders van Hoërskool Piet Retief het gedurende die Julie vakansie ‘n Provinsiale Landsdienskamp bygewoon. Tydens die kamp wat bygewoon is deur Dónel Uys, Arno Roux, Micayla Bouwer,…


















