Gert Sibande Streek Gholf. Hoërskool Piet Retief se formidabele gholfspan het deelgeneem aan die Gert Sibande Streek Gholf liga, te Piet Retief.
Uitslae behaal:
- Die A en B spanne speel van ‘n nul voorgee af en die C-liga van ‘n 12 voorgee. HPR het ‘n sterk groep wat uit 16 seuns en 3 dogters bestaan.
- Die A-liga het eerste geëindig met 36 punte. Die beste speler was Mario De Oliveira.
- Die B-liga eindig ook eerste, met 34 punte. Die beste speler was Ruben Du Plessis.
- Die C-liga het tweede geëindig met 26 punte en die beste speler was Jovan Coetzee.
Dit was die eerste rondte van vier. Die volgende wedstryd vind in Volksrust plaas.
Gert Sibande District League results, Friday 16 May.
The formidable golf teams from HPR competed in the Gert Sibande League on Friday, 16 May. HPR is proud to share their results.
- The A League team ends in first place with 36 points, player of the day is Mario de Oliveira.
- B League ends in first place too, with 34 points, player of the day, Ruben du Plessis.
- The C League ends in second place with 32 points and player of the day is Jovan Coetzee.
The next round will be played in Volskrust.

Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Photos supplied
Become a Sponsor








