Provinsiale Landsdienskamp. Vyf leerders van Hoërskool Piet Retief het gedurende die Julie vakansie ‘n Provinsiale Landsdienskamp bygewoon.
Tydens die kamp wat bygewoon is deur Dónel Uys, Arno Roux, Micayla Bouwer, Cornelis Uys en Anlea Uys, is Dónel Uys en Arno Roux (Graad 12) gekies om Mpumalanga by die Nasionale kamp te verteenwoordig. Cornelis Uys (Graad 11) is gekies as reserwe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf