)

Kettieskiet – Hoërskool Piet Retief

Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens.

Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025, in Centurion. Tydens dié geleentheid het deelnemers vanuit al die provinsies teen mekaar meegeding. Die internasionale kettieskietreëls en -standaarde is gehandhaaf en deelnemers moes eers 10 keer verskillende grootte Staalplaatjies (teikens) afskiet op afstande van onderskeidelik 10m, 15m en 20m.

Daarna is ‘n velditem aangebied waar deelnemers 5 keer Valplaatjies, van verskeie groottes en afstande, moes raakskiet. Dit was voorwaar ‘n dag van gróót kompetisie maar nóg groter pret.

Karlii van Zyl (Gr 9-leerling van Hoërskool Piet Retief) het weggestap met ‘n goue medalje vir Algehele Wenner van die Gauteng Ope Kettieskietkompetisie, O/16-kategorie! Knap gedaan, Karlii.

Met sulke skerpskutters is die toekoms van Suid-Afrikaanse kettieskiet blink én op koers!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsprweb.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal