Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word Hoër Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies.
’n Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies. Daarby was 11 leerders vanjaar ook ‘n nasionale kampioen.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf