)
Trompoppies – Primêre Skool Naudeville presteer

Trompoppies. Primêre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Oranje se Sportjaar – Hoër Meisieskool Oranje skitterend in 2023

Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word Hoër Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies. ’n Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies.…