SA Danskampioenskappe. Chané Smalberger, leerder van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep 15-17 jaar.
Chané se prestasies – Kampioenskap-afdeling:
- Jazz Solo – 82.3%
- Kontemporêre Solo – 86.3%
- Liriese Solo – 80.3%
“Chané, jy het in al drie afdelings besonder goed gevaar! Met uitstekende punte en indrukwekkende plasings, veral in ‘n groot groep mededingers, het jy jou vaardigheid en toewyding duidelik gewys.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








