SA Danskampioenskappe – Hoërskool Eldoraigne
SA Danskampioenskappe. Chané Smalberger, leerder van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep…









