Lichelle Joubert, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, het op 7 Julie te Windhoek, NamibiĆ« aan ān Internasionale solo-danskampioenskappe deelgeneem en mooi presteer.
Lichelle het deelgeneem in die o/18-ouderdomsgroep en het ān ān eerste plek behaal. Sy het ān goue medalje, sertifikaat en trofee verower.